Fulgencio Batista

Fulgencio Batista
Fulgencio Batista
Fulgencio Batista in 1952

9de en 12de President van Kuba
Ampstermyn
10 Oktober 1940 – 10 Oktober 1944
Vise Gustavo Cuervo Rubio
Voorafgegaan deur Federico Laredo Brú
Opgevolg deur Ramón Grau
Ampstermyn
10 Maart 1952 – 1 Januarie 1959
Voorafgegaan deur Carlos Prío
Opgevolg deur Anselmo Alliegro y Milá

Persoonlike besonderhede
Gebore Rubén Zaldívar
16 Januarie 1901
Banes, Kuba
Sterf 6 Augustus 1973
Guadalmina, Spanje[1]
Politieke party Demokratiese Sosialistiese Koalisie[2] (Verkiesing van 1940)
Verenigde Aksie-party
(1948–1950)[3]
Progressiewe Aksie-party (1950–1959)
Eggenoot/-note Elisa Godínez Gómez de Batista (1926–1946)
Marta Fernández Miranda de Batista (1946–1973)
Kind(ers) 8

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Kuba Kuba
Diens/Tak Kubaanse weermag
Jare in diens 1921–1940
Rang Kolonel

Fulgencio Batista y Zaldívar (19011973) was 'n Kubaanse president en diktator. Hy regeer Kuba van 1934 tot 1959, aanvanklik deur marionet-presidente, later deur homself as president te laat verkies en uiteindelik as diktator. Sy regering is deur Fidel Castro en sy guerrillavegters omver gewerp.[4]

  1. (en) Batista y Zaldívar, Fulgencio by Aimee Estill, Historical Text Archive.
  2. (en) UC San Diego - Elections and Events 1935-1951
  3. (en) worldstatesmen.org: Cuba
  4. (en) "Fulgencio Batista", Encyclopædia Britannica

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne